Hier sal jy ingelig bly.
Is jy lief om te sing? Kom slyp jou talente by ons stem en harmonie-werkswinkel! Ons fokus op tegniek en harmonieë, leer oor stem gesondheid en die volhoubaarheid van jou talent.
Whatsapp ons gerus op 0767155347 indien u 'n rygeleentheid benodig.
Katkisasie is eksklusief vir Graad 11 en 12 leerders.